Nautilus Beach House & Cottage
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Main Road, Still Bay East, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Nautilus Beach House & Cottage bied selfsorgvakansieverblyf in Stilbaai-Oos en is die ideale keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n gerieflike basis.
Albei hierdie eenhede is op dieselfde perseel geleë en albei het privaat ingange. Die eenhede het gemaklike beddens, linne, handdoeke, privaat badkamers, toegeruste kombuise en knus leefareas. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gedeelde, omheinde tuin met 'n braai-area en daar is ook gedeelde parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is ongeveer 280 m vanaf Lappiesbaai se openbare strand en is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Elsa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 26 Main Road, Still Bay East, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Nautilus Beach House & Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Main Road, Still Bay East, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang