Nautilus Guest House
Kry 30% af. Geldig vir verblyf vanaf 19 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 11 Church Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 760R1 232 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Nautilus Guest House is in Hermanus geleë, 'n skilderagtige dorpie, wêreldbekend vir sy skoonheid, walvisse en sjampanjelug. Dié gastehuis bied jou verblyf in Hermanus wat oor al die elemente beskik wat nodig is vir 'n verblyf wat werklik spesiaal is. Die posisie, styl en toewyding van die personeel is op die hoogste standaarde om te verseker dat die akkommodasie voorsien voldoen aan gaste se verwagtinge.
Hierdie bekoorlike grasdakwoning bied stylvolle slaapkamers toegerus met satelliet-TV's, yskassies en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan 'n heerlike ontbyt geniet voor 'n rustige stap langs die kranspaadjie na die dorpie en ou hawe. Hulle kan ook 'n verkwikkende duik in die swembad geniet waar 'n mens in volledige privaatheid kan sonbruin. 'n Konferensiefasiliteit vir tot 12 afgevaardigdes is ook beskikbaar.
Daar is 'n verskeidenheid doendinge, terreine en avonture in en om Hermanus vir jou om te geniet, insluitend wêreldklas-gholfbane en pragtige strande wat baie naby die gastehuis is, en 'n magdom gebeurtenisse wat deur die jaar plaasvind. Restaurante, strande, walviskyk, haaiduik en gholfbane naby.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Bronwyn Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 48
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 11 Church Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Nautilus Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 11 Church Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang