Navona Constantia Guest Cottage
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Angus Avenue, Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
- Vanaf R985 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Navona Cottage lê in die hartjie van Constantia, 'n gesogte, lowerryke woonbuurt van Kaapstad. Dis sentraal geleë wat dit die perfekte basis maak vir gaste wat die besienswaardighede in die omgewing wil bekyk.
Dié kothuis het 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort. Die badkamer het ondervloerse verhitting en die verhitte handdoekrelings. Navona Cottage het 'n volledig toegerus is en 'n onthaalarea. Die privaat binnehof het 'n tafel en stoele.
Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met DStv, 'n DVD- en CD-speler, gratis WiFi, internet-toegang, lugversorging en 'n elektroniese kluis in. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Rook is verbode. Geen troeteldiere.
Die Constantia-winkelsentrum het tientalle winkels, eetplekke en snuisterywinkels. Daar is ook 'n verskeidenheid wêreldklas-wynplase en restaurante net 5 minute weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- 10 Angus Avenue, Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
- Gaste dink Navona Constantia Guest Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Angus Avenue, Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang