Successfully reported

Ndabushi Lodge

Eenslaapkamereenheid
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenhede is geskik vir tot 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is vir selfsorg toegerus met 'n tweeplaatstofie en oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster en breekware. Die leefarea lei na 'n eetkamertafel met sitplek vir 4 gaste, 'n bank, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n plafonwaaier.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Kombuisie
DStv
Braai
Stoep/Binnehof
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Lughawependeldiens, Krugerwildtuin-uitstappies, wildritte en toere kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Let asb. dat die verblyf via 'n grondpad bereik word wat vir enige voertuig toeganklik is. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van die pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tweeslaapkamereenhede
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • 4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenhede is elk geskik vir 4 volwassenes en 1 kind en het 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, ketel, broodrooster en breekware. Daar is 'n toonbank met stoele. Die leefarea het 'n bank wat geskik is vir 'n kind en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Kombuisie
DStv
Braai
Stoep/Binnehof
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Lughawependeldiens, Krugerwildtuin-uitstappies, wildritte en toere kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Let asb. dat die verblyf via 'n grondpad bereik word wat vir enige voertuig toeganklik is. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van die pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ndabushi Lodge, Argyle Road, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM1YzAyNTE1LTZhYjAtNDdhMS04NjA2LTBlM2NmNTY1ZGFjNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Ndabushi Lodge Argyle Road 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.341016715838 31.156498353512

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang