Successfully reported
+60

Ndhula Luxury Tented Lodge

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Likweti Bushveld Farm Estate, Curlews Road, 10 km from White River, 1240, Mpumalanga
  • Vanaf R2 892 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ndhula Luxury Tented Lodge is in die Mpumalanga Laeveld-streek van Suid-Afrika geleë. Die Ndhula Lodge spog met ongelooflike uitsigte oor die berge, die bosveld en die omliggende valleie.

Die verblyf bestaan uit 'n aantal gestruktureerde tente wat bo-op 'n houtdek van 50 vierkante meter gestut is. Die tente is ideaal vir 'n romantiese wegbreek in die bosveld. Elke tent het 'n en suite-badkamer met 'n stort, twee wasbakke en 'n toilet.

Daar is gemaklike stoepmeubels op die dek buite die tent, waar gaste 'n skemerkelkie kan geniet terwyl hulle oor die vlaktes uitkyk.

Die hooflodge het 'n kroeg en 'n swembad vir gaste om tydens hul verblyf te gebruik. Daar is ook 'n restaurant op die perseel waar etes geniet kan word. Gaste het slegs toegang tot komplimentêre WiFi in openbare areas.

Daar is talle doendinge in die area beskikbaar, insluitend staproetes, geleenthede vir bergfietsry en wildfotografie, asook besigtigingstoere.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig
Vervoerdienste

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Likweti Bushveld Farm Estate, Curlews Road, 10 km from White River, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink Ndhula Luxury Tented Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 892
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 892
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 892
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Likweti Bushveld Farm Estate, Curlews Road, 10 km from White River, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9eb51d2d7f018eb0a6d90d1a33883f82e10eea85b9d44b4bda3215292e39bf2ae70ff740e359491b130454d1407a034d10ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 892 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 Likweti Bushveld Farm Estate Curlews Road 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.387998042558 31.057438600209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang