Successfully reported

Ndlovu Tiny Home Glanskamp

Selfsorg

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.3
Diens
4.0
Veiligheid
3.8
Nando O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Dit was baie lekker. Dit was baie lekker en rustig gewees, staff is baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Fantasties en rustig, het baie diere gesien. Dit was rustig en gemaklik, 'n lekker klein huisie. Borrelbad kon net vroeër warm gewees het; ons kon eers Sondagoggend swem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andreas L
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Pieces full. Ja, baie was rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter P
Kort verblyf
4.6
Sep 2025

Will be back. Super private. Staff friendly and extremely helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Peter W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Apr 2025

1e keer en beslis die laaste keer. 'n paar dinge wat ek dink aandag nodig het: Trap by ingang ongemaklik/gevaarlik. Buite beligting en badkamer lig baie swak en met die toilet wat buite is, was dit moeilik om die toilet te besoek in die nag. Elektriese heining buite werking wat ons onveilig laat voel het. Die stort se gasverwarmer kan jy probeer stel soos jy wil, maar die resultaat is altyd dieselfde: kookwater of yswater. Geen warm water in die kombuis; as jy wil skottelgoed was, moet jy warm water in die badkamer gaan kry. Die warm bad lyk baie oulik (en was een van die groot aantrekingspunte) en daar is vir ons belowe dat hy warm sal wees met ons aankoms, maar dit het nog 5 sakke hout en 5 ure gekos om hom lekker warm te kry. Die 2 glase is piepklein en ons moes glase gaan koop. Daar is 'n baie lekker braaiplek, maar geen braaitang; weereens moes ons maar 1 aanskaf. Daar is nooit vir ons genoem dat ons R220 per dag moet betaal om op die self-drive roetes te ry nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Ruvahn V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.0
Aug 2025

Op aankoms dadelik weer opgepak en ander kamp gaan soek wat waarde vir geld bied. As jy wil opgeknop woon met geen spasie om te beweeg, oor alles moet klouter om by klein kassies uit te kom waarin jy jou klere en groente moet pak, geen warm water, asook geen plek om enigiets neer te sit of op te hang, en boonop ten duurste daarvoor te betaal, dan is hierdie die perfekte plek om jou geld en tyd te kom mors.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 499
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 499
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 499
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Klipdrift, Dinokeng Game Reserve, 0407, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25aaedf8f61759916b3a53aecb6b82a8b288504c7d939b8a05fe49a9e1f0269ad14b1f90b66e773652641cc0ff3453fad335?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 499 per nag (plek vir 2) 6 5 1 4 33 Klipdrift Dinokeng Game Reserve 0407 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.407859227907 28.342366473603

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang