NDzuti Safari Camp
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Morelag, Maseke Game Reserve, Greater Kruger Park, 1380, Limpopo
- Vanaf R8 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
nDzuti Tented Bush Camp is ideaal vir bosliefhebbers. Hierdie bekoorlike tentkamp bied 'n outentieke, bekostigbare boswegbreek in Groot 5-wêreld. nDzuti is in die Balule Wildreservaat geleë, 'n reservaat wat vir wonderlike wildkykgeleenthede bekend is.
Die kamp bied verblyf in 4 klein Meru-styl-tente. Elke tent is op 'n permanente basis opgeslaan en het 'n en suite-buitebadkamer en 2 enkelbeddens. Daar is ook kragproppe en laaistasies, en elke tent het 'n houtdek met 'n uitsig oor die watergat.
Die grasdakgebou bied 'n sitarea en 'n eetarea. Die onomheinde tuin het 'n plonspoel, hangmatte en 'n dagbed. Middagete word op die buitedek bedien en aandete word by die boma bedien.
Gaste het toegang tot Wi-Fi en selfoonsein.
Wildritte is elke oggend en middag beskikbaar. Die wildritte verken die Balule Wildreservaat waar die Groot 5 te sien is. Olifante en kameelperde word gereeld opgemerk en die inwonende trop leeus is werklik iets om te aanskou.
Ligging
- Morelag, Maseke Game Reserve, Greater Kruger Park, 1380, Limpopo
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Morelag, Maseke Game Reserve, Greater Kruger Park, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang