NDzuti Safari Camp
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Morelag, Maseke Game Reserve, Greater Kruger Park, 1380, Limpopo
- Vanaf R8 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
nDzuti Tented Bush Camp is 'n opwindende ontdekking vir bosliefhebbers. Hierdie bekoorlike tentkamp bied 'n outentieke, bekostigbare boswegbreek in 'n uitstekende Groot 5-land. nDzuti is Balule-wildreservaat, bekend vir wonderlike wildkyk.
Die kamp bied verblyf in 4 mini Meru-styl tente. Elke tent is op 'n permanente basis opgerig en het 'n aangrensende opelugbadkamer, en is ingerig met 2 enkelbeddens. Die tente het ook proppunte en laaistasies, en elke tent het 'n houtdek wat oor die watergat uitkyk.
Die grasdakgebou bied 'n sitarea en 'n binnenshuise eetkamer. Die onomheinde tuin het 'n plonspoel, hangmatte en 'n dagbed. Middagete word op die buitedek bedien en aandete word by die boma-area bedien.
Gaste het toegang tot Wi-Fi en selfoonsein.
Wildritte is elke oggend en middag beskikbaar. Die wildritte verken die Balule-wildreservaat, wat die Groot 5 bevat. Olifante en kameelperde word gereeld opgemerk en die inwonende trop leeus is werklik iets om te aanskou.
Ligging
- Morelag, Maseke Game Reserve, Greater Kruger Park, 1380, Limpopo
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Morelag, Maseke Game Reserve, Greater Kruger Park, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang