Near Big 5 Numbi Lodge
- Kapasiteit: 2355 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Peebles Farm 31JU, Peebles Road via Numbi Gate Road R538, White River, 1240, Mpumalanga
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Near Big 5 Numbi Lodge is in die rustige buitewyke van Witrivier in Mpumalanga geleë. Dit is 'n pragtige wegbreekplek wat met 'n asemrowende berg-uitsig en betowerende natuurskoon spog. Die verblyf is net 25 minute vanaf die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe en 23 minute vanaf die Krugerwildtuin.
Die lodge bied 'n rits verblyfopsies en elke eenheid is goed ingerig om gerief te verseker. Die goed toegeruste eenhede het knus beddens en badkamers met storte of baddens.
Near Big 5 Numbi Lodge bied 'n heerlike a la carte-spyskaart wat tradisionele Afrika-geregte met kookkuns kombineer. Die lodge bied konferensiegeriewe vir tot 400 gaste, asook 'n swembad, springkastele, waterglybane en stap- en fietsroetes. Of dit nou 'n verjaardagpartytjie of 'n dagbesoek is, dié lodge verseker 'n onvergeetlike ervaring vir almal.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Katlego Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Peebles Farm 31JU, Peebles Road via Numbi Gate Road R538, White River, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink Near Big 5 Numbi Lodge het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2355 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Peebles Farm 31JU, Peebles Road via Numbi Gate Road R538, White River, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang