Neatela Modern Executive Condo
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 106 Borgo de Felice, Zevenfontein 407-Jr, Midrand, 2191, Gauteng
- Vanaf R990 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Neatela Modern Executive Condo is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Midrand. Hierdie woonstel is ideaal vir 'n paartjie, aangesien dit lieflike uitsigte het.
Dié ruim woonstel bied gerieflike slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet.
Hierdie woonstel het ook 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n eetarea en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Hierdie woonstel lei na 'n privaat balkon wat 'n wonderlike plek is vir 'n oggendkoffie. Veilige parkeerplek op die perseel is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Nontanda Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 11
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 106 Borgo de Felice, Zevenfontein 407-Jr, Midrand, 2191, Gauteng
- Gaste dink Neatela Modern Executive Condo het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 106 Borgo de Felice, Zevenfontein 407-Jr, Midrand, 2191, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang