Neatela Modern Executive Condo
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 106 Borgo de Felice, Zevenfontein 407-Jr, Midrand, 2191, Gauteng
- Vanaf R990 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Neatela Modern Executive Condo is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Midrand. Hierdie woonstel kan 'n goeie opsie vir 'n paartjie wees, aangesien hierdie woonstel lieflike uitsigte het.
Dié ruim woonstel bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, bad, wasbak en toilet.
Hierdie woonstel het ook 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n eetarea en 'n sitplek met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Toegang tot gratis onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar.
Hierdie woonstel maak oop op 'n privaat balkon wat 'n wonderlike plek is vir 'n oggendkoffie voor die dag begin. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Nontanda Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 11
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 106 Borgo de Felice, Zevenfontein 407-Jr, Midrand, 2191, Gauteng
- Gaste dink Neatela Modern Executive Condo het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 106 Borgo de Felice, Zevenfontein 407-Jr, Midrand, 2191, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang