Nebo Mountain Lodge
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 33 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nebo Farm, Ficksburg, 9730, Vrystaat
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Nebo Mountain Lodge is 'n werkende plaas in die pragtige Oos-Vrystaat en bied ruim verblyf en pragtige natuurskoon.
Ons het 6 chalets en 2 selfsorg-eenhede met gemaklike koningingrootte- en dubbelbedopstellings van beddens, warm duvets en en suite-badkamers met beide 'n stort en 'n bad.
Ontbyt of aandete kan vooraf gereël en bespreek word. Daar is verskeie doendinge en dinge om by omliggende dorpe te ervaar of te verken of net op Nebo te ontspan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Lydia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Nebo Farm, Ficksburg, 9730, Vrystaat
- Gaste dink Nebo Mountain Lodge het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 33 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nebo Farm, Ficksburg, 9730, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang