Nefesj
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Strand Street, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
- Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Nefesj is 'n selfsorghuis in Jongensfontein wat met 'n asemrowende uitsig oor die see spog.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die ander 3 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die tweede aparte badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis het 2 etenstafels en is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, vrieskas, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv-kanale.
Buite het gaste toegang tot 'n onderdakbraai-area met 'n etenstafel.
Veilige parkeerplek word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Ettiene Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 59
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 10 Strand Street, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Strand Street, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang