Nehvey Gastehuis
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Kestell Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Nehvey Gastehuis is in Harrismith, in die hartjie van die Oos-Vrystaat, langs die N3 geleë.
Verblyf word in 4 gastekamers gebied. Elke kamer het 'n badkamer en kombuis.
Al die kamers het gratis WiFi, 'n TV met OpenView, 'n yskas, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Onderdakparkeerplek is beskikbaar en skoonmaakdienste is op versoek beskikbaar. Daar is braaigeriewe beskikbaar by elke kamer
Harrismith bied verskeie restaurante, sowel as bergfietsry- en staproetes. Nehvey Gastehuis is ook net 19 km van die Sterkfonteindam Natuurreservaat af en 73 km vanaf Golden Gate Highlands Nasionale Park.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Yvette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 39 Kestell Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Gaste dink Nehvey Gastehuis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Kestell Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang