Nelle & Pelle @ Olympia
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Gerald Dreyer Street, Olympia, Windhoek, Khomas
- Vanaf R850 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Nelle & Pelle @ Olympia bied 'n pragtige ateljee-tuinwoonstel, perfek vir 2 gaste wat oornag tydens reis, sporttoere of werkverpligtinge in Windhoek.
Die eenheid is oopplan en gemeubileer met 2 enkelbeddens, en 'n enkelmatras vir 'n kind kan bygevoeg word indien nodig. Dit beskik ook oor 'n sitarea en 'n koffiestasie. Die badkamer is apart en toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Basiese eetgerei en breekware word voorsien. Bykomende geriewe sluit in 'n tafel en stoele op die patio langs die braai. Die verblyf is sentraal geleë naby Lolo Park, binne loopafstand van 'n Woermann & Brock-winkel, 'n vulstasie, Nico's Pub & Grill en die United Sports Grounds.
Kamer-opset
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Corniel Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 6 Gerald Dreyer Street, Olympia, Windhoek, Khomas
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Gerald Dreyer Street, Olympia, Windhoek, Khomas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang