Nelspruit Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 79 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Webb Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Nelspruit Lodge bied gerieflike verblyf wat gerieflik geleë is ongeveer 2 km vanaf Nelspruit SSK, hospitale, en binne maklike bereik van hoofroetes na Mosambiek en die groter Laeveld area. Die lodge is minder as 10 minute vanaf I'Langa Mall en Emnotweni Casino, en is 'n ideale oornagplek vir sakelui en vakansiegangers.
Daar is 82 en suite-kamers, wat wissel tussen standaardkamers en presidensiële suites. Al die kamers het 24 DStv-kanale, hoëspoed-WiFi, 'n koffie- en teestasie, lugversorging, werkstasies en 'n privaat kluis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Bianca Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 86
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 3 Webb Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Nelspruit Lodge het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 79 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Webb Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang