Successfully reported
+58

Nemesia Court

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Fluweeltjie Street, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Nemesia Court is in die hartjie van Durbanville binne 'n sekuriteitskompleks geleë. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers en gaste wat op soek is na verblyf naby Durbanville Medi-Clinic.

Verblyf word gebied in 5 selfsorgwoonstelle wat elk tussen 2-4 gaste kan akkommodeer. Die woonstelle beskik elk oor 1 of 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Onbeperkte WiFi-toegang word ook verskaf. Elke leefarea maak oop op 'n lieflike balkon of patio met braaigeriewe.

Tygervallei Winkelsentrum en Cape Gate Mall is ongeveer 7 km vanaf Nemesia Court. 'n Plaaslike winkelsentrum met 'n Pick 'n Pay, Woolworths Food, Clicks, restaurante en wassery is 2 km weg. Dit is ook naby 'n gholfbaan en 'n verskeidenheid wynroetes. Kaapstad Internasionale Lughawe, Stellenbosch, en Blaauwberg aan die Weskus is ongeveer 32 km ver.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 4 Fluweeltjie Street, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nemesia Court het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Fluweeltjie Street, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0609e0d6bb5a0295405b464e23f721683ded5df7755d154085f7c022b543ed4cceb278b528624eb6cccbb0797ea890c54ed6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 4 Fluweeltjie Street Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.828998429944 18.662852198182

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang