Successfully reported

Nerina Self-catering

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Yumna S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

It was the perfect destination for a small family to get away. It was the perfect getaway for me and my little family. It was really cold, but enough blankets were provided. The kitchen was well equipped and so tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carl S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Baie lekker gekuier! Alles was uitstekend. Die eenheid was silwerskoon en baie goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Nerina Self-catering
Baie dankie dat julle van ons verblyf gebruik gemaak het. Dit was net 'n plesier om julle as familie te kon akkommodeer. Kommunikasie was baie goed vooraf en gedurende verblyf. Die eenheid is baie netjies en skoon agtergelaat. Hoop ons kan julle weer in die toekoms akkommodeer. Groete.

Kitty M
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Onverbeterlike verblyf in 'n uitstekende gastehuis. Die plek was vlekkeloos skoon en baie gerieflik. Ons het 'n troue by Die Woud bygewoon en die ligging was uitstekend. Baie dankie aan die gasvrou vir al die moeite om ons verblyf so aangenaam te maak. Ons sal dit aanbeveel vir enigiemand wat 'n gerieflike, stil, skoon plek soek om te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann C
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2025

Goeie ligging, vriendelike diens! Rustig en alles wat nodig is, was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andries B
1 nag
4.2
Mei 2025

Rustig en ontspanne. Ek het dit basies maar genoeg vir 'n aand of 2.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag
2.8
Aug 2025

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Andelina M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Amazingly relaxing. Stay was absolutely fantastic. Very homely and comfortable and located near shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Nerina Self-catering
Goeie dag Andelina en familie Baie dankie dat julle Nerina Self Catering gekies het vir julle akkommodasie in Caledon. Dit was 'n plesier om julle te kon akkommodeer. Julle het die eenheid skoon en netjies agter gelaat. Kommunikasie was goed voor en gedurende julle verblyf. Hoop ons kan julle weer in die toekoms akkommodeer. Groete Amelia

Eurisha S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2024

Okay Ad stated place has 2 rooms, 1 with a double bed and 2nd room with 2 single beds. Both rooms had 2 single beds, 2nd rooms beds were very hard and uncomfortable. We were out most of the day, we were in Caledon, so we definitely required a good and comfortable night's rest. Would not have booked if I had known about the single beds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marli G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2023

Verblyf vir 'n troue. Gerieflike verblyf naby aan die funksielokaal, Die Woud, waar ons 'n troue bygewoon het. Baie netjies en die eienaar het ons toegelaat om vroeër te arriveer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Phumla B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2023

Otherwise it's very beautiful and nice. Everything is close by, like shops, spa, etc. I wish they could have sufficient towels in the bathrooms. Can you believe it was only one towel, and when we asked, we were told they don't provide one for the shower for hygiene purposes? That's not good at all. Another thing was the toilet paper; we had to ask when it was finished.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Nerina Road, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWWUt3VUrmJLOogSx6Timn63L5BnKOEpwiAee3i02OyDBVxh3Zu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 7 Nerina Road Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.228712 19.430933
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang