Successfully reported

NetReg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Rene E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Peaceful soul recharge. What a stunning large flat! The many sea views on the 1st floor are what attracted me, and it did not disappoint. There are stairs to the 1st floor, so note if you have mobility challenges. The double bedroom on the ground floor also has a beautiful sea view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Net reg in Yzer. NetReg het heerlike verblyf gebied - baie gerieflik, ook tydens slegte weer! Dit is stapafstand van alles waar jy wil wees in Yzer en ons gasheer was ongelooflik hulpvaardig tydens die hele proses. Dankie vir goeie, skoon linne en 'n heerlike ferm matras (bonuspunte by my). Espressokoppietjies ook, vir dié wat saamdrink.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elton L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Lekker en fantastiese strand verblyf. Dit was 'n baie lekker verblyf. Beplan om in die toekoms weer gebruik te maak van Netreg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bosbok Gas Jaques G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Baie veilig, skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly. Het veilig gevoel. Skoon en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise Y
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Baie gemaklik, netjies, uitstekende see-uitsig. Ons het heerlik gebly. Weens die uitstekende ligging, is daar is geen geraas van verkeer ens. nie. Mens stap net oor 'n stil straat, dan is jy by die see, rotse met sand en die allermooiste skulpies. Ons sal enige dag weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
2.6
Mei 2023

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Elizora Y
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Gemaklike plek met 'n stunning view. Die woonstel is ruim en goed ingerig. Daar is genoeg spasie vir almal en die uitsig van die balkon is absolutely stunning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robbie F
Kort verblyf
5.0
Nov 2021

Wonderful place, clean, very desirable. The place was so clean, close to the beach and value for money. The agent, Doeks, was absolutely amazing - efficient, friendly and easy to contact. Thanks to Doeks and the website, the celebration weekend was a huge success.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmana B
Kort verblyf
5.0
Okt 2021

Waarde vir geld. Fantastiese verblyf! Aangenaam deur Doeks verwelkom! Onmiddellik tuis gevoel. Alles is skoon en netjies! Die naweek was net te kort!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Wonderful. The unit is well equipped and within walking distance to the beach and coffee shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Tenth Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA484aced16dfbcd324889e639d62902ad3b134a9af97bb072f32a9f3ce63a2077cfcad20a96b5fdcc05add1dd6afa1e244d80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 3 Tenth Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.344645563093 18.157058358192
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang