Netan-El Self-catering
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Hibiskus Avenue, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Vanaf R920 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Netan-El Self-catering is in die Weskusdorpie Velddrif geleë en bied skoon en gerieflike akkommodasie wat ideaal is vir vakansiegangers en reisigers wat noord of suid reis en oornagverblyf benodig.
Daar is 2 selfsorg-eenhede wat elk slaapplek vir 4 gaste bied. Die SeaBreeze-eenheid het 'n kombuisie, leefarea met 'n dubbelslaapbank en 'n slaaparea met 'n dubbelbed. Die Retro-eenheid se kombuisie is ook ten volle toegerus en dit het 2 enkelbeddens en 'n dubbelbed in die leefarea. Elke eenheid het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die eenhede het opritte en genoeg spasie om die beddens. Daar is ook handreëlings in die badkamers en en dis rolstoelvriendelik.
Daar is gemeenskaplike buitebraaigeriewe wat gaste kan gebruik.
Verder is oop parkeerplek op die perseel, maar die erf is nie omhein nie, so gaste parkeerplek op hul eie risiko.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sandra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 6 Hibiskus Avenue, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Netan-El Self-catering het ’n baie goeie ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Hibiskus Avenue, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang