Netgenoeg Vakansie Akkomodasie
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 Churchill Street, Windsor on Sea, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Netgenoeg Vakansie Akkomodasie is in Windsor on the Sea in Margate geleë en is ideaal vir paartjies of gesinne.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad en stort. Die vierde slaapkamer het 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel et sitplek en 'n gemaklike rusbank met 'n TV.
Besienswaardighede in die omgewing sluit Pure Venom Reptielpark en Skyline Natuurreservaat in. Gaste kan ook aktiwiteite soos swem, branderplankry, sweefski, bootry, visvang, skubaduik, snorkel en gholf geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Stapelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Fritz Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 41 Churchill Street, Windsor on Sea, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Netgenoeg Vakansie Akkomodasie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 Churchill Street, Windsor on Sea, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang