Netsha Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 58 Steenbok Street, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Netsha Gastehuis is 'n verwelkomende verblyf in die dorp Thabazimbi, met 3 aparte eenhede wat 'n rustige en gemaklike verblyf bied vir gesinne en vriende wat die omgewing verken.
Elke eenheid is ontwerp om tussen 2 en 4 gaste te akkommodeer en is gemeubileer met knus beddens. Alle eenhede het en suite-badkamers met 'n bad of stort, en WiFi is beskikbaar om te verseker dat gaste tydens hul besoek verbind bly.
Die eenhede sluit 'n ontspanne leefarea met gemaklike sitplek, 'n TV en 'n goed toegeruste kombuisie vir gerieflike selfsorg in. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike eetarea, lapa, 'n gedeelde swembad om af te koel op warm dae en 'n goed onderhoude tuin. Parkering op die perseel is beskikbaar vir ekstra gerief.
Gerieflik geleë naby plaaslike winkels en restaurante, dien Netsha as 'n ideale basis vir diegene wat die besienswaardighede en natuurskoon wat Thabazimbi bied, wil geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Sanet Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 58 Steenbok Street, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Gaste dink Netsha Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 58 Steenbok Street, Thabazimbi, 0380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang