Successfully reported
+37

Netsha Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 Steenbok Street, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Netsha Gastehuis is 'n verwelkomende verblyf in die dorp Thabazimbi, met 3 aparte eenhede wat 'n rustige en gemaklike verblyf bied vir gesinne en vriende wat die omgewing verken.

Elke eenheid is ontwerp om tussen 2 en 4 gaste te akkommodeer en is gemeubileer met knus beddens. Alle eenhede het en suite-badkamers met 'n bad of stort, en WiFi is beskikbaar om te verseker dat gaste tydens hul besoek verbind bly.

Die eenhede sluit 'n ontspanne leefarea met gemaklike sitplek, 'n TV en 'n goed toegeruste kombuisie vir gerieflike selfsorg in. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike eetarea, lapa, 'n gedeelde swembad om af te koel op warm dae en 'n goed onderhoude tuin. Parkering op die perseel is beskikbaar vir ekstra gerief.

Gerieflik geleë naby plaaslike winkels en restaurante, dien Netsha as 'n ideale basis vir diegene wat die besienswaardighede en natuurskoon wat Thabazimbi bied, wil geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Stephanie S
Besigheidsreis
5.0
Gemaklik en veilig. Baie lekker gebly en die personeel is baie vriendelik.
Sep 2025
Jacques D
Besigheidsreis
5.0
Beste. Baie skoon en netjies. Voel soos om by jou huis te wees. Vriendlike diens.
Jul 2025
Sherin M
Besigheidsreis
5.0
Comforting. I had a great experience at the place. It felt like home. I would definitely come back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Madelein T
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik en netjies. Pragtige plekkie, Sanet was baie gasvry en behulpsaam. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.
Mei 2025
Jacques B
Besigheidsreis
4.8
Gemaklik. Baie gemaklike eenheid met al die fasiliteite wat nodig is.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sanet Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • 58 Steenbok Street, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Gaste dink Netsha Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 040
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 040
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 Steenbok Street, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55f2df00276aea1de2f1456de53f015ecd1a1c65c4bc14a5f2ca50688357df88d5e5b870adda9957ab5fdda4c2202edf3853?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 58 Steenbok Street Thabazimbi 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.583456701589 27.413859559778
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang