Successfully reported
+25

New Beginnings Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Toddle Inn, Pietersfontein Road, Montagu, 6270, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

New Beginnings bied selfsorgverblyf en kampeerplek op 'n klein leefstylplaas, net 20 km buite Montagu, in 'n onontdekte area genaamd Pietersfontein. Pietersfontein is 'n klein, veilige en baie vriendelike plaasgemeenskap en dit is ideaal vir 'n rustige wegbreek.

Die kothuis is langs die hoofhuis geleë, maar is baie privaat. Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en die ander badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n gasstoof met 'n elektriese oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n ronde etenstafel met sitplek vir 4, rusbanke en 'n platskerm-TV met DStv en Netflix. Die kothuis lei na 'n privaat onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en ingeboude braaigeriewe. Die kothuis het 'n privaat plonspoel en 'n grasperk met 'n uitsig oor 'n klein varswaterdam.

Daar is nie enige selfsoonsein in Pietersfontein nie, maar WiFi kan gemaak word. Daar is baie wonderlike bergstap-, velddraf- en bergfietsroetes om te verken. Daar is ook kampeerplek op die perseel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Stan & Sue Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Toddle Inn, Pietersfontein Road, Montagu, 6270, Wes-Kaap
  • Gaste dink New Beginnings Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Toddle Inn, Pietersfontein Road, Montagu, 6270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe669aca2a7c28764fb69727ee6609eb79ffa396c23c04443e93b6bd4962fb2d2e953342fd19b97b0eddbb5a0591cadc7a633?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 Toddle Inn Pietersfontein Road 6270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.655296944146 20.004310768318

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang