New Rush Guesthouse: Digger's Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Tucker Street, Big Hole Complex, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
New Rush Guesthouse: Digger's Cottage bestaan uit 5 verskillende geboue wat in dieselfde straat in die Big Hole-kompleks in Kimberley geleë is. Dié kothuis is 'n oorspronklike sinkhuisie wat vanaf Tuckerstraat 19 hierheen geskuif is.
Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer en sitkamerarea deel. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, en die sitkamerarea is in die hoek van dié kamer. Die ander slaapkamer het 2 driekwartbeddens. In die badkamer is daar 'n bad en 'n handstort. Lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, komplimentêre koffie- en teemaakgeriewe, en gratis WiFi is beskikbaar.
Kom slaap in dié "ou dorpie" oor en ervaar die Diamantstad soos dit meer as 100 jaar gelede was.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Cindy Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 91
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 6 Tucker Street, Big Hole Complex, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink New Rush Guesthouse: Digger's Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Tucker Street, Big Hole Complex, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang