Successfully reported
+37

New Stone Manor

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 75 High Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

New Stone Manor is 'n pragtige, luukse en nuut opgeknapte rustieke ou kliphuis wat in 1880 gebou is. Dit kyk uit oor die see met pragtige hawe-uitsigte, en is stapafstand vanaf winkels, banke, restaurante, asook skoon, wit strande en is geleë. in die lieflike dorpie Mosselbaai, omring deur kultuur en geskiedenis.

Die huis met sy 4 groot slaapkamers, almal met en suite-badkamers. Elke slaapkamer maak oop op 'n dek wat oor die see uitkyk. Kamergeriewe sluit 'n haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas en 'n TV met DStv in. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste is welkom om van die braai-area gebruik te maak.

New Stone Manor het 'n lieflike goedversorgde tuin en sprankelende swembad. Gratis parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Shirley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 75 High Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink New Stone Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 75 High Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASWkqhoQZOlzebMOcFJ6PvWcng2SDaXnE1ChIhme2IhnkisFWkY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 75 High Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1842599 22.1462008

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang