Newinbosch @ Stellenbosch's Edge
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 24 Werf Street, Newinbosch Neighbourhood Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            Newinbosch @ Stellenbosch's Edge, geleë in die Newinbosch-buurtlandgoed aan die buitewyke van Stellenbosch, bied die ideale toevlugsoord vir 'n paartjie of vriende wat 'n afgesonderde verblyf benodig.
Die ruim woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. 'n Stort, wasbak en toilet is beskikbaar in die en suite-badkamer. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit die kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Veilige parkering word voorsien dwarsdeur gaste se verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Eikestad Mall 3.9 km weg en die Rupert Museum is 4.5 km weg.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Herman Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 24 Werf Street, Newinbosch Neighbourhood Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Newinbosch @ Stellenbosch's Edge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 24 Werf Street, Newinbosch Neighbourhood Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang