Next to Apartment Hotel
- Kapasiteit: 120 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 309 Lynnwood Road, Menlo Park, Pretoria, 0081, Gauteng
- Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Next To Apartment Hotel bied veilige en luukse selfsorgverblyf met 'n tikkie kuns in die hartjie van Hatfield, Tshwane. Of jy nou beroepsgerig is, 'n neigingsteller op soek is na die perfekte sosiale toneel, of 'n gesin wat op soek is na 'n huislike verblyf weg van die huis af, Next To Apartment Hotel is die plek vir jou. Gaste het 'n opsie van 6 verblyf-opsies, wat wissel van 'n 1 slaapkamer woonstel tot 'n executive dakwoonstel, wat oorgenoeg leefruimte bied vir ontspanning en vermaak.
Twee woonstelle bied slaapplek aan 2 gaste, terwyl 2 ander woonstelle slaapplek vir onderskeidelik 3 en 4 gaste bied. Die dakwoonstelle bied slaapplek aan 6 gaste met kamers wat met koninggrootte-beddens ingerig is. Alle woonstelle het badkamers met storte, maar die dakwoonstelle is toegerus met storte en baddens. Die woonstelle sluit kombuise, eetareas en sitkamers in.
Die kombuise is almal toegerus met stowe en kookplaatjies, oonde, mikrogolwe, broodroosters, yskas-vrieskaste, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitareas is ingerig met gemaklike rusbanke en al die woonstelle het platskerm-TV's vir ontspanning en vermaak. WiFi is in alle kamers beskikbaar.
Gaste het toegang tot hul eie aparte ingange en daar is veilige parkeerplek beskikbaar. Gaste geniet volle toegang tot die geriewe op die perseel wat die kroeg, die spa, die gimnasium, asook die gemeenskaplike braai-area insluit. Gaste is ook naby plaaslike winkels en restaurante in die omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.1/5
Mark Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 309 Lynnwood Road, Menlo Park, Pretoria, 0081, Gauteng
- Gaste dink Next to Apartment Hotel het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 120 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 309 Lynnwood Road, Menlo Park, Pretoria, 0081, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang