River Breeze
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 9 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.
- Soos Gesien op Instagram
-
Kapasiteit: 9 persone
6 volwassenes, 3 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riversdale Road, Portion 48, Vermaaklikheid, 6671, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 375R2 138 per nag (plek vir 9)
Beskrywing
River Breeze is 'n bekoorlike Kaaps-Hollandse stylhuis wat aan die Duiwenhoksrivier geleë is met 'n privaat jetty, wat gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf bied. Hierdie huis is perfek vir gesinne en vriende wat op soek is na 'n rustige vakansie-ontvlugting.
Die huis bestaan uit 4 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik tot 6 volwassenes en 3 kinders kan akkommodeer. Drie van die slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die vierde slaapkamer op die solder geleë is en ingerig is met 3 net-kind matrasse. Die 2 badkamers is elk toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n etenstafel, 'n kaggel en gemaklike rusbanke. Dié area maak oop op 'n onderdakstoep met oorgenoeg buitesitplek en 'n braai-area. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
3 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Jonathan Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 35
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Riversdale Road, Portion 48, Vermaaklikheid, 6671, Wes-Kaap
- Gaste dink River Breeze het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 9 persone
6 volwassenes, 3 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riversdale Road, Portion 48, Vermaaklikheid, 6671, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang