Successfully reported
+79

Ngalali Retreat

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R40, Farm 76 Grietjie Private Nature Reserve, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Vanaf R3 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ngalali Retreat is 'n privaat lodge skuil in 'n natuurreservaat wat deel vorm van die groter Kruger Nasionale Park, naby Phalaborwa. Die reservaat is 'n middelpunt van wildtoerisme en die ideale basis om die Kruger en die magdom natuurlike, historiese en kulturele besienswaardighede in die area te verken.

Verblyf word gebied in 'n keuse van 3 ruim slaapkamers, elk met 'n individuele tema en privaat ingang. Elke slaapkamer het 'n oopplan, en suite-badkamer met óf 'n bad en stort óf slegs 'n stort. Al die slaapkamers maak oop op 'n gedeelde patio wat 'n sitarea sowel as 'n etenstafel het.

Daar is 'n gemeenskaplike kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n ontbyttoonbank met kroegstoele waar gaste kan kook en maaltye kan geniet. Die lodge bied ook 'n gastesitkamer, 'n buitestoep met 'n sitarea asook 'n etenstafel, en 'n boma waar gaste kan braai.

Gaste kan in die swembad afkoel of doendinge soos wildritte, wildkyk, begeleide staptogte en voëlkyk op die reservaat geniet terwyl daguitstappies na die Krugerwildtuin ook beleef kan word.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lorenza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • R40, Farm 76 Grietjie Private Nature Reserve, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Gaste dink Ngalali Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R40, Farm 76 Grietjie Private Nature Reserve, Phalaborwa, 1390, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7288175adac5acb105639c2c6fc033f2a9502a428725ef9313724446aa1646bc6b6d2f1fac610079c507dba35e4982e25d7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 R40 Farm 76 Grietjie Private Nature Reserve 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.0848008 30.9885035
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang