Ngwenya Safari Lodge
- Kapasiteit: 176 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tenbosch Road, Farm Whisky, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ngwenya Safari Lodge is geleë aan die suidelike rand van die wêreldbekende Krugerwildtuin, aan die oewer van die Krokodilrivier in Mpumalanga, Suid-Afrika.
Die lodge bied 'n verskeidenheid akkommodasie-opsies vir paartjies, gesinne of groepe vriende. Geselekteerde eenhede beskik oor privaat stoepe met rivieruitsigte, waar gaste olifante en seekoeie langs die Krokodilrivier kan dophou.
Geleë naby Komatipoort en 'n kort rit vanaf die Krokodilbrughek, bied Ngwenya Safari Lodge gaste die unieke geleentheid om die Groot Vyf-waarnemings te ervaar sonder om die oord te verlaat. Vanuit die gemak van 'n chalet langs die rivier kan gaste olifante sien wat in die rivier afkoel, buffels wat langs die oewers wei, of leeus in die verte, terwyl hulle die pragtige omgewing veilig geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
MyResorts Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 13
Resensies 12
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Tenbosch Road, Farm Whisky, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
- Kapasiteit: 176 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tenbosch Road, Farm Whisky, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang