Nicama Lodge
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 40 of the farm Rietspruit, Mabula, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R3 800 per nag (plek vir 14)
Beskrywing
Nicama Lodge bied gastekamers en rondawels en is in die hartjie van die bosveld geleë, sowat 33,4 km vanaf Sentraal-Bela-Bela. Die lodge is ideaal vir 'n groep van 10 tot 14 gaste wat op soek is na 'n wegbreek naby die area se besienswaardighede.
Verblyf by Nicama Lodge bestaan uit 6 gastekamers in die hoofhuis en 2 Rondawels. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed; die hooflodge het 3 badkamers en 'n gastetoilet, en elke rondawel het 'n privaat badkamer. In die hooflodge het die kombuis 2 yskaste, 'n mikrogolfoond, 'n ooghoogte-oond en ander basiese toebehore om te gebruik.
Die lodge beskik ook oor 'n gemeenskaplike onthaalarea met 'n groot kaggel, 'n groot grasdak-lapa, braaigeriewe en 'n groot swembad. Daar is 'n skuur wat gehuur kan word vir geleenthede of 'n intieme troue. Gaste is welkom om van die gratis onbeperkte WiFi gebruik te maak.
Daar is 2 pragtige damme op die plaas, vol baars, karp, kurper, en geelvis vir die ywerige visserman. Nicama Lodge is ook die ideale basis vanwaar jy die omliggende wild- en natuurreservate kan verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Marna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Portion 40 of the farm Rietspruit, Mabula, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Nicama Lodge het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 40 of the farm Rietspruit, Mabula, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang