Successfully reported
+20

Nicator's Nest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2316 Sekelbos Drive, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Nicator's Nest is 'n bekoorlike huis in die hartjie van Marloth Park Natuurreservaat, reg op die grens van die ikoniese Krugerwildtuin, wat gaste 'n rustige en gemaklike wegbreek in die natuur bied. Dit is 'n ideale opsie vir 'n klein gesin of natuurentoesias wat op soek is na 'n vakansiewegbreek.

Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik tot 6 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met stortgeriewe en sy eie lugversorgingseenheid. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en plafonwaaier, terwyl die derde slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n plafonwaaier ingerig is. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n gemaklike rusbank in. Die leefarea het lugversorging.

Die huis maak oop op 'n stoep met buitesitplek, 'n swembad, 'n buitebraai en 'n boma-area met buitesitplek.

Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Gaste kan 'n onvergeetlike Afrika-ervaring vanaf die swembad geniet en kyk hoe sebras, kameelperde en ander wild verbykom.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Vickie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • 2316 Sekelbos Drive, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Nicator's Nest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2316 Sekelbos Drive, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6531a1e8d8748bc28636eeb58b0d910eb814cc754ff1b3916963100c3e1630fc556e1c3e2ef039503b7292194d73da49af5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 2316 Sekelbos Drive Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.3458212 31.7792248

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang