Successfully reported
+13

Nicky's Nest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Lima Lane, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Nicky's Nest bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis met 'n ruim tuin in Kei Mouth. Die tuin is omhein en troeteldiere is welkom op afspraak.

Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet, en daar is 'n ekstra gastetoilet.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond en stoof, en mikrogolfoond. Die huis is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, en linne en alle handdoeke word voorsien.

Die braai-area is ingebou en die helfte van die stoep is onderdak. Gaste kan op die stoep ontspan en na die geluid van die see luister.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Tripelstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 28

Resensies 38

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 4 Lima Lane, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
  • Gaste dink Nicky's Nest het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Badkamer-gryprelings
Inrolstort
Stort- of badstoel
Ruim slaapkamer
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Breë badkamerdeur
Breë gange
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Lima Lane, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1c07115e5cf9055e07d26de1a5ee58abbbff3f100a620851f90a5f96166da445a28838625ad73284f5c22df183a305fa79f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 4 Lima Lane Kei Mouth 5260 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.68435704004 28.372660501189
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang