Nietgedacht Farm Stay
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Nietgedacht, Off the R384, Britstown, 8782, Noord-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Nietgedacht Farm Stay bied gaste gemaklike selfsorgverblyf op 'n werkende Karoo-plaas en is ideaal vir reisigers wat op soek is na 'n oornagverblyf in die Karoo.
Hierdie eiendom bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 3 enkelbeddens het. Elke badkamer het 'n stort.
Die eenheid het 'n oopplan-leefarea en die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n induksiestoof en 'n mikrogolfoond. Die eenheid het nie 'n TV nie, maar gaste het toegang tot WiFi. Gaste kan gebruik maak van die groot braai-area buite en die pragtige sonsondergange kyk of die sterrenagte geniet. Kom verken die koppies en geniet die natuur. Hout kan op aanvraag gereël word.
Die plaas bied verskeie koppies om te klim en voetpaadjies om te volg, en 'n verskeidenheid voëls kan gesien word. Voëlkyk en fietsry kan ook geniet word. Daar is 'n wonderlike plaasdam wat gaste kan gebruik om af te koel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sunel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Farm Nietgedacht, Off the R384, Britstown, 8782, Noord-Kaap
- Gaste dink Nietgedacht Farm Stay het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Nietgedacht, Off the R384, Britstown, 8782, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang