Nightingale Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 56 Donald Murray Avenue, Parkwest, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Nightingale Guesthouse is in die hartjie van Bloemfontein geleë en is die ideale plek vir al jou verblyf- en konferensiebehoeftes.
Verblyf word gebied in 10 kamers wat met gemaklike beddens ingerig is en privaat badkamers het. Verder het elke kamer 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en 'n haardroër. Die gastehuis het ten volle lugversorging en bied gratis WiFi. Ander geriewe sluit 'n braai-area in wat beskikbaar is met bespreking, 'n kredietkaartfasiliteit en 'n veilige, ruim parkeerarea met 'n elektronies beheerde ingang.
Daar is elektriese bedrading en heinings rondom die gastehuis en baie hoë mure en hekke wat na die straat kyk. Vir beurtkrag het die gastehuis 'n omskakelaar.
Die gastehuis is net 'n hanetreetjie weg van al die groot besienswaardighede in Bloemfontein. Soos Mimosa Mall, die Loch Logan Waterfront, College Square, Grey College, Hoërskool Eunice, Medi Clinic Hospitaal, die Vrystaatse rugby- en sokkerstadion, en die Vrystaatse krieket Oval. Boonop verseker die stil straat van Donald Murray in Park-Wes gaste 'n rustige en ontspannende ervaring tydens hul verblyf in Bloemfontein.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
The Nightingale Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 171
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 56 Donald Murray Avenue, Parkwest, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Nightingale Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 56 Donald Murray Avenue, Parkwest, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang