Successfully reported
+44

Nightingale Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 56 Donald Murray Avenue, Parkwest, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Nightingale Guesthouse is in die hartjie van Bloemfontein en is die ideale plek om oor te bly en 'n konferensie te hou.

Verblyf word in 10 kamers met gemaklike beddens en privaat badkamers aangebied. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n haardroër. Die gastehuis het lugversorging en gratis WiFi. Daar is ook 'n braai-area wat bespreek moet word, kredietkaartfasiliteite, 'n kluis en veilige parkeerplek met 'n elektriese hek.

Daar is 'n elektriese heining reg rondom die gastehuis en baie hoë mure en hekke na die straat. Die gastehuis het 'n omsetter vir beurtkrag.

Die gastehuis is 'n hanetreetjie vanaf groot besienswaardighede in Bloemfontein soos Mimosa Mall, die Loch Logan Waterfront, College Square, Grey College, Hoërskool Eunice, MediClinic, die Vrystaatse rugby- en sokkerstadion en die Vrystaatse Krieketovaal. Die stil straat sorg ook vir 'n rustige ervaring gedurende gaste se verblyf.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 171 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Keanun M
5.0
Amazing. My one night stay at Nightingale Guesthouse was super pleasant. The room was neat and tidy, the location was spot-on (not far ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Elene J
5.0
Uitstekend! Dit was 'n regte oase in die middel van die stad.
Aug 2025
Samantha C
Saam met lewensmaat
5.0
Prakties, netjies en skoon. Wonderlike diens. Prakties, netjies en skoon.
Jul 2025
Sandra E
5.0
Baie netjies. Nightingale stel nooit teleur nie. Kamers is smaakvol, lekker beddens en goeie kwaliteit linne. Hulle doen baie moeite met ontbytopsies....
Sien meer
Mei 2025
Tabu V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly. Baie lekker plek. Wonderlike diens. Gerieflike kamer en ligging.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

The Nightingale Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 171

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 56 Donald Murray Avenue, Parkwest, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Nightingale Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 56 Donald Murray Avenue, Parkwest, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA661600f9a89164c9dbc1fb9796cf9a6273eea8687ac6daf9bd8ef84acdc0e1be34c40f85285a346c8c29a6b4524e5fb92dde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 171 5 1 5 56 Donald Murray Avenue Parkwest 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.11631 26.19966

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang