Successfully reported

Nikita Motel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Michelle S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Nikita Motel is affordable and clean. Really good stay. Friendly staff. Great food. The pictures don't do justice. The beer garden is amazing, and the onsite Portuguese restaurant makes it a superb place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jose
Nikita Motel
Good morning Michelle, we thank you for your visit and hope to see you back here with us soon. It is always a pleasure to have wonderful guests like you here at Nikita's.

Melloney V
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Was heerlik by en die kos is fantasties. Tops. Fantastiese verblyf en die kos is amazing. Skoon, netjies. Die staff is fantasties. En net weereens, die kos is tops! Ons was opgegradeer na 'n beter kamer teen geen ekstra kostes. Dankie julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jose
Nikita Motel
Hello Melloney, ons is so bitter bly dat julle dit hier by ons geniet het. Dit maak ons werk die moeite werd met wonderlike gaste soos julle. Baie dankie vir julle kuier, en ons hoop om julle weer binnekort te sien.

Victor D
1 nag
4.8
Mrt 2025

Very satisfied with stay. Very comfortable, enjoyed the stay, friendly staff, rooms well set up and easy to use.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zelmari D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2025

Okay. It was nice, the shower was a bit dodgy, but the AC was lovely!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Francois N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Fantastic. Stay was great, place was nice and clean. Restaurant was very nice, food was good, service was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jose
Nikita Motel
Middag Francois, ons sê vir jou baie dankie dat jy hier by ons kom kuier het. Hoop om u gou weer by ons te sien.

Lynette H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Netjies en gerieflik. Die plek was netjies en die staf baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jose
Nikita Motel
Goeie dag Lynette. Baie dankie vir julle kuier en ons hoop om julle gou weer hier by ons te sien.

Carisma S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Dit is 'n baie rustige atmosfeer en die personeel is baie vriendelik. Ons het verskriklik lekker gebly by Nikita Motel. Hulle kan dalk net aandag gee aan 'n klein yskassie in die kamers vir mense se goedjies wat moet koud bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jose
Nikita Motel
Middag Carisma, ons is dankbaar dat julle by ons oorgebly het, dis altyd lekker om wonderlike gaste soos julle te hê. Ons gaan beslis kyk om yskaste in 'n paar van ons kamers te sit. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Jeannie

Friedrich V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2024

Veilig, maklik om te bereik sonder stadsverkeer. 15 minute van Lanseria lughawe. Baie naby aan Lanseria.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Jose
Nikita Motel
Goeie middag Friedrich, baie dankie vir julle kuier hier by ons. Dit was wonderlik om julle te ontmoet. Hoop om julle weer binnekort te sien.

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
3.8
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Reuben H
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2024

Good. My stay was ok, it was only one night. I did not see much as I arrived late, but I liked the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Jose
Nikita Motel
Morning Reuben, we thank you for your visit. Hopefully in the future you will join us again and see more of our place. Have a wonderful day.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jose Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Farm 493 Portion 136, R512 Lanseria Road, Broederstroom, 0240, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA697782ade1ff43a1ab334e4e091c12266739b3c6312ac02df376e7b59fc709ec0cfcde56fb917675e01ff548343c5f25f506?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 Farm 493 Portion 136 R512 Lanseria Road 0240 Noordwes 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -25.824281950294 27.891779195276

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang