Successfully reported

Nina's House at Buffelspad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Stephen H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Peaceful, great view, nice walks, well-equipped, friendly hosts, affordable. We enjoyed the stay. Nice walks on the property to spots with beautiful views. Met at the house by Pearson who showed us around and was available to be called by WhatsApp should we have needed anything, which we didn't. Everything was clean and comfortable. And the place is affordable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Nina's House at Buffelspad
Thanks for the nice review. Glad you enjoyed your stay. Hope to see you again sometime.

Annamarie N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Voel deel van die natuurprag. Pragtige, veilige omgewing. Goeie grondpad. Vriendelike hulp van Pearson met inbespreking. Sterre ongelooflik mooi in die nag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorothy V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Dit was 'n siels bederf en vul jou geestelike battery. Ons het so welkom en spesiaal gevoel met 'n kaggel, warmwatersakke en tot batteryligte in geval van kragonderbreking. Van die kommunikasie om by ons bestemming te kom, die ontvangs en verblyf was onverbeterlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Nina's House at Buffelspad
Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit. Hoop om julle weer te sien.

Jimmy S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Weg van alles maar op 'n goeie manier. Die verblyf was uitstekend! Wonderlike plek wat mooi netjies is. Bitter koud in die aande (winter) maar baie hout was gegee vir die kaggel, asook 'n gas heater, so ons was heel snoesig. Ons het die stap/4x4 paaitjies geniet. Baie mooi uitsig. Sterre kyk in die aand is ook besonders. Lank laas die melkweg so duidelik gesien. Baie dankie aan Pearson dat hy dadelik beskikbaar was vir enige vrae en aan Chris wat ook altyd reg was om 'n plan te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanchen J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Dit was fantasties. Dit was fantasties, baie mooi uitsigte en goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansja W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Vrede, mooi, stilte en sielsgeluk. Baie dankie, dit was 'n voorreg om by Nina's House te bly. Netjies als wat mens nodig het, is daar. Omgewing is so mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miguel S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Ticks all the boxes. Incredible views from a very well kitted out holiday house. I will be going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marguerite V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2025

Genotvolle lafenis in die natuur. Nina se plek is gerieflik, maar ongekunsteld. Dit was 'n lieflike wegbreek. Die ligging is ideaal, met wonderskone landskappe en bergtonele om jou. Sonsondergange is weergaloos. Daar's eenvoudige en meer uitdagende wandelpaaie. En die stilte is manna vir die siel. Saans braai jy onder 'n magdom sterre. Magic.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Chris
Nina's House at Buffelspad
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons hoop om julle een of ander tyd weer te sien.

Andre R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Thank you very much. We really enjoyed sitting on the stoep and just enjoying it. Great reception from Pearson, he really made us feel welcome. Chris also kept us up-to-date and well-informed about activities and the best way to travel to Nina's House. The house was clean, neat and well equipped. Best views of mountains and valleys. Great hiking trails, they are very well maintained and just the right distance for our liking. The peace and quiet was fantastic during our stay and the night sky was absolutely incredible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Chris
Nina's House at Buffelspad
Thanks for the nice review, André. We look forward to hosting you again sometime.

Jaco W
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jul 2025

N Rustige en heerlike wegbreek van uit die stad. N Pragtige omgewing. Baie skoon en netjies. Lekker kaggel. n Groot plus dat jy nie ekstra vir die hout hoef te betaal nie, veral in die winter.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 51

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 260
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 260
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 260
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelspad, Middelberg Pass, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA578b1b5a883619b2f166d11697a51e3e317d225ab8c04e48098724cac0f6b95ecd3d20494efaa8f8ea345f105762c78815da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260 per nag, vir 4 mense 20 5 1 5 Buffelspad Middelberg Pass 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.622924042771 19.150671080456
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang