Successfully reported
+42

Nina's House at Buffelspad

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelspad, Middelberg Pass, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 260 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Nina's House at Buffelspad is op 'n privaat natuurreservaat op die grens van die Sederberg Wildernis Reservaat. Die eenheid het 'n panoramiese uitsig oor die natuur in die omgewing.

Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n aparte wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en stort. Die huis is oopplan en beskik oor 'n stoep, sitarea en kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond en ketel toegerus.

Geriewe op die perseel sluit braaigeriewe, 'n kaggel en veilige privaat parkeerplek in.

Aktiwiteite op die perseel sluit bergfietsry, fietsry, begeleide staptogte en voëlkyk in.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Mooi uitsig
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Stephen H
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful, great view, nice walks, well-equipped, friendly hosts, affordable. We enjoyed the stay. Nice walks on the property to spots w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Annamarie N
Saam met vriende
5.0
Voel deel van die natuurprag. Pragtige, veilige omgewing. Goeie grondpad. Vriendelike hulp van Pearson met inbespreking. Sterre ongelooflik mooi in di...
Sien meer
Sep 2025
Dorothy V
Saam met vriende
5.0
Dit was 'n siels bederf en vul jou geestelike battery. Ons het so welkom en spesiaal gevoel met 'n kaggel, warmwatersakke en tot batteryligte in geval...
Sien meer
Aug 2025
Jimmy S
Saam met lewensmaat
5.0
Weg van alles maar op 'n goeie manier. Die verblyf was uitstekend! Wonderlike plek wat mooi netjies is. Bitter koud in die aande (winter) maar baie ho...
Sien meer
Jul 2025
Hanchen J
Gesin met tieners
5.0
Dit was fantasties. Dit was fantasties, baie mooi uitsigte en goeie diens.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 51

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Buffelspad, Middelberg Pass, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nina's House at Buffelspad het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 260
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 260
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 260
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelspad, Middelberg Pass, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA578b1b5a883619b2f166d11697a51e3e317d225ab8c04e48098724cac0f6b95ecd3d20494efaa8f8ea345f105762c78815da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260 per nag, vir 4 mense 20 5 1 5 Buffelspad Middelberg Pass 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.622924042771 19.150671080456
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang