Successfully reported

Nine Oaks Self-catering Accommodation

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Yvonne G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Excellent, will recommend. The staff were very friendly; we were welcomed like old friends. The cottage is clean and has nice little extra touches, like a nightcap Sherry. Overall, a lovely stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsebe
Nine Oaks Self-catering Accommodation
Dear Yvonne Thank you so very much for this lovely review. We do our best to create a home away from home and add some spoils for our guests. We hope to see you again soon. Stay safe.

Deon T
1 nag
5.0
Aug 2025

Baie mooi plek en vriendelike ontvangs. Ek was net 'n kort tydjie daar, maar het lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsebe
Nine Oaks Self-catering Accommodation
Beste Deon Baie dankie vir die pragtige resensie. Ek is so bly om te hoor hulle het mooi na jou in my afwesigheid gekyk. Ek hoop om jou gou weer te ontvang en dan sommer persoonlik te verwelkom. Mooi loop!

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsebe
Nine Oaks Self-catering Accommodation
Hi Cameron! Thank you for this wonderful review. We are glad you enjoyed your time at Nine Oaks. Looking forward to your next visit!

Rudi B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Lekker binne gebraai en die kommunikasie van die plaasbestuur was baie goed. Ons het baie lekker gebly en alles het goed gewerk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsebe
Nine Oaks Self-catering Accommodation
Liewe Rudi Baie dankie vir die mooi resensie. Dis jammer ons kon nie in persoon handskud nie. Ek is bly die self inboek besonderhede het so mooi vir julle gewerk. Tot weer siens! Mooi bly

Elene P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Rustig, plaas en gasvryheid. Gasvryheid was fantasties. Ons het met ons eenjarige seuntjie gereis en alles was veilig en hulle was behulpsaam met alles. Hy het die plaaslewe vreeslik geniet en ons die stilte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsebe
Nine Oaks Self-catering Accommodation
Hi Elene! Dit was so lekker om julle te ontvang. Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons vergeet soms hoe kosbaar die plaaslewe is, veral wanneer dinge so gejaagd raak. Kyk mooi na julself en hoop ons julle gou weer te sien.

Philisity W
1 nag
5.0
Apr 2025

Onvergeetlik ,. Ons was baie goed ontvang en verwelkom deur Elsebé. Sy is 'n absolute ster. Ons kon nie uitgepraat raak van hoe vriendelik en behulpsaam sy was nie. Die huis het baie ruimte en dit was werklik wonderlik om daar te wees. Jy kry die lekker "weg van die huis" vibe en dis die naam Die Plaashuis werd, jy voel gerus, veilig, ontspanne en soos iemand wat op die plaas is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsebe
Nine Oaks Self-catering Accommodation
Goeiedag! Vreeslik dankie vir jou pragtige resensie. Dit is altyd vir my lekker om te weet my gaste het hulle kuier geniet. Dankie dat julle die huis weer so mooi gelos het. Mooi loop.

Marinda B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Pragtige plek en uitsig! Ons het heerlik gebly. Die Cosy Cabin is lieflik, mooi gemeubileer met alles wat jy nodig het, plus 'n pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsebe
Nine Oaks Self-catering Accommodation
Goeiedag Marinda! Hierdie resensie maak my hart so bly, baie dankie. Ons spog graag met die cabins, veral oor hulle pragtige uitsig. Ons hoop om julle gou weer te sien. Mooi loop. Nine Oaks-groete

Lize E
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Lieflik, waarde vir geld, tegemoetkomend. Lieflike area en die diens was baie goed! Ons het as 'n sportgroep (30 leerders en 3 volwassenes) hier gebly en hulle het ons so mooi akkommodeer met ontbyt en aandete. Baie dankie vir al julle moeite!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsebe
Nine Oaks Self-catering Accommodation
Hi Lize! Ag, dit was 'n plesier om julle by ons te hê. Ons is mal oor skoolgroepe (seker oor ek self 'n onnie was) en help waar ons kan. Ons hoop om julle gou weer by ons te sien. Geniet die res van julle sportseisoen!

Heloise G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Pragtige, netjiese plekkie. Pragtige uitsig. Great restaurant op die plaas. Ons het lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsebe
Nine Oaks Self-catering Accommodation
Beste Heloise, Dit was so lekker om julle twee by ons te ontvang. Ek is bly julle het lekker gebly. Hoop die geskouery bring julle weer oor ons pad. Kyk mooi na julself! Groete

Hayley M
1 nag
5.0
Mrt 2025

Travel for a MTB race in Paarl. Stay was wonderful - Elsabie is a fantastic host - really amazing! Would love to stay again when we come to Paarl next year.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsebe
Nine Oaks Self-catering Accommodation
Hi Hayley Thank you so much for this beautiful review! I am so happy that you enjoyed your stay with us. We wish your daughter all the best with her next race. We would love to have you again. Please stay safe. Warm regards

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Elsebe Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 71

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Road, Northern-Paarl, Paarl, 7630, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6da8e598624ed9e3e9285f2f40717598ee682caa43d845a49d47a2cad30527f324d693d5629bf5c1ec4e00dcdcc485da66be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 71 5 1 5 Main Road Northern-Paarl 7630 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -33.681983366857 18.944627344608

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang