Successfully reported
+25

Nine Palms 2 Bed

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Century Boulevard, Nine Palms, Century City, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Nine Palms 2 Bed bied gemaklike en moderne selfsorgverblyf in Century City, ideaal vir gaste wat 'n gerieflike toevlugsoord naby verskeie aktiwiteite soek.

Elke woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens bevat. Beide badkamers is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea het 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV.

Hierdie woonstelle bied 'n moderne en gemaklike verblyf, geskik vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Ligging

  • 15 Century Boulevard, Nine Palms, Century City, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Century Boulevard, Nine Palms, Century City, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf50bc15a4d016a4a0a0322587c6460cc82c7d7e791ed6c3924866ff8b3cd23d5e800915b21f81bb18afb3409876bfe16ce1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 15 Century Boulevard Nine Palms 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.895886675872 18.507783734988

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang