Successfully reported
+33

Nini Se Gastekamers

Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Strydom Street 14, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R750 R638 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Nini Se Gastekamers bied 'n netjiese en veilige selfsorgkamer in die voorstad, Fichardt Park. Dit is die ideale oornagverblyf vir diegene wat die area besoek vir besigheid, skoolfunksies of sportwedstryde by die plaaslike skole.

Kamer 1 bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens, 'n badkamer met 'n stort en 'n eetarea, sowel as 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskassie, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kamer het ook 'n etenstafel met 2 sitplekke en 'n platskerm-TV met Netflix- en YouTube-toepassings. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en 'n privaat ingang. Die eenheid is naby die Life Rosepark Hospitaal sowel as die plaaslike winkelsentrum. Plaaslike winkels en restaurante is ook in die omtrek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 132 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jacques S
5.0
Lekker gebly. Alles was in orde, netjies en skoon.
Okt 2025
Christelle G
Saam met lewensmaat
5.0
Really pleasant. Very pleasant stay and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Alta E
5.0
Voldoende, tevrede en kan dit aanbeveel. Die verblyf was baie lekker.
Sep 2025
Lana L
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike blyplek. Ons het baie lekker gebly by Nini se Gastekamers. Dit is netjies, mooi, gerieflik en Anneen was so vinnig om ons te kan help. Ons ...
Sien meer
Sep 2025
Ursula K
Gesin met tieners
5.0
Rustig. Geen probleme gehad. Dankie. Lekker gebly en baie lekker geslaap, dankie. Nini vriendelik en behulpsaam.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anneen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 132

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Strydom Street 14, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Nini Se Gastekamers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R 750 R 638
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R750
R 750 R 638
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R 750 R 638
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Strydom Street 14, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf165f707f3475370e3a4ea3789b8d8976ac66ceebd4a928788180ac1238baebae47d3f535cea2983f13ec713b491799b05d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R638 per nag (plek vir 2) 132 5 1 5 Strydom Street 14 Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -29.1495564 26.1818454

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang