Nirvana Houseboat
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kraalbaai, West Coast National Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R18 400 per nag (plek vir 24)
Beskrywing
Nirvana Houseboat 20 Sleeper is in die SANParke Weskus Nasionale Park in Langebaan geleë. Die huisboot bied 'n ware 'leef op die water'-ervaring, met asemrowende strandmeer-uitsigte en die natuur reg voor die deur. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Dié huisboot bied slaapplek aan 24 gaste en beskik oor 9 slaapkamers en 4 badkamers. Vyf slaapkamers is ingerig met 2 enkelbeddens elk, drie met dubbelbeddens, en die oorblywende slaapkamer het 2 stapelbeddens. Boonop is daar 2 dubbelslaapbanke vir ekstra slaapplek. Gaste maak gebruik van vier badkamers wat almal toegerus is met 'n wasbak, toilet en stort.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware insluit. Vir ekstra gerief is daar 'n eiland in die kombuis wat perfek is om maaltye voor te berei. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike rusbank en bied asemrowende uitsigte oor die omliggende berge.
Buite op die dek het gaste toegang tot 'n etenstafel met sitplek vir 10 wat perfek is vir maaltye terwyl hulle na die sonsondergang kyk, asook 'n braai-area wat oor die see uitkyk.
Parkering is langs ons tydelike kantore aan die wal toegewys, wat 'n 200m strandstap na die jetty sal vereis vir instap.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Stapelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Gerhard Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 36
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Kraalbaai, West Coast National Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kraalbaai, West Coast National Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang