Nita se Plek
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 36 Helling Street, Protea Hoogte, 7560, Wes-Kaap
- Vanaf R665 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Nita se Plek bied gerieflike semi-selfsorgverblyf in Proteahoogte.
Daar is 3 eenhede wat geskik is vir 2 tot 4 gaste, elk met 'n privaat ingang. Elke eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis tee, suiker, koffie en melk word voorsien. Verder is daar 'n TV met die volle DStv-pakket en WiFi.
Braaigeriewe is beskikbaar en daar is ook veilige parkeerplek agter 'n hek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Johanita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 36 Helling Street, Protea Hoogte, 7560, Wes-Kaap
- Gaste dink Nita se Plek het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 36 Helling Street, Protea Hoogte, 7560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang