Successfully reported
+11

Nitas @ Durbanville

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Aristea Street, Durbanville, 7551, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Nitas @ Durbanville is 'n privaat eenheid geleë op die eienaar se eiendom in die stil woonbuurt Durbanville in Kaapstad.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met slaapplek vir tot 5 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Boonop is daar 'n enkelslaapbank in die leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort.

Die oopplan-leefarea het 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank, 'n etenstafel met stoele en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, induksiestoof, mikrogolfoond en koffiemasjien.

Gerieflik geleë naby Durbanville Primêre en Hoërskool, Durbanville Mediclinic, en van die area se beste wynlandgoedere, hierdie eenheid is ideaal vir wynliefhebbers. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Tersia P
Gesin met tieners
5.0
Veilige area, vriendelike ontvangs. Baie lekker gebly by Nitas.
Sep 2025
Lazarus P
Saam met lewensmaat
5.0
We loved it and will be back. We requested a pet-friendly destination and agreed to accommodate us. The flatlet was perfectly clean and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Ane V
5.0
Oorspronklik en gerieflik. Dit was 'n wonderlike, warm verwelkoming en die verblyf is gerieflik, mooi en netjies. Die stort is ook baie gerieflik, gen...
Sien meer
Sep 2025
Schalk P
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n haastige, maar noodsaaklike verblyf. Rusrig. Lekker. Wens ons kon langer bly.
Aug 2025
Nicolien M
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige oornag plek in pragtige Durbanville. Ons het heerlik gebly. Die plekkie het alles wat ons nodig gehad het en nog meer. Koffie en beskuit en m...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Junita Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • 5 Aristea Street, Durbanville, 7551, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nitas @ Durbanville het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Inrolstort
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Ingang en paadjie sonder trappe
Breë ingangsdeur
Vanaf
R 1 650
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 650
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Aristea Street, Durbanville, 7551, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9771dbe784c9669d9361865d11aa3b361143cc297ba9ba6ad80db58548796ecefe57245d8c8de85fa0f4914d12c26826944b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 5 mense 21 5 1 5 5 Aristea Street Durbanville 7551 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.838793416167 18.646053353356

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang