Nita's BnB
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Plot 79, Fredenhiem Farm, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Nita se B&B is naby die Nelspruit Gholfklub in Nelspruit geleë. Die gemeubileerde eenheid bied luukse geriewe wat dit ideaal maak vir 'n romantiese wegbreek of 'n ontspannende vakansie.
Verblyf bestaan uit 2 eenhede, naamlik Kamer 1 en Kamer 2. Die kamers is toegerus met gemaklike beddens en badkamers. Die badkamers is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid is oopplan en sluit 'n kombuisie in. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, gasstoof en ketel.
Bykomende geriewe sluit in 'n slim-TV, WiFi en veilige parkering agter 'n afstandbeheerde hek. Gaste kan ook die braaigeriewe en die buitesitarea op die perseel geniet.
Doendinge op die perseel en naby sluit in voëlkyk, visvang, gholf en begeleide staptogte.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Plot 79, Fredenhiem Farm, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Plot 79, Fredenhiem Farm, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang