Successfully reported

Nivenia Beach House

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Francois S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

My nuwe gunsteling in Betty's Baai. Alles is baie netjies en baie detail is gegee aan die toepaslikheid van alles in die woonstel. Al my verwagtinge is oorskry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Nivenia Beach House
Baie dankie vir julle terugvoering, dit word opreg waardeer. Sal julle met graagte terug verwelkom!

Anja W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ontspannend, heerlik en stylvol. Pragtige woning met alles wat mens sal nodig kry. Die gasvrou het ons so welkom laat voel met ons aankoms. Alles is perfek uiteengesit en ons het heerlik gebly. Die huis is ook net 'n paar tree van die strand. Sal definitief weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Nivenia Beach House
Dit was 'n voorreg om julle as gaste te hê, die wooneenheid was baie netjies gelaat. Sien uit om julle terug te verwelkom!

Jozlyn G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Cozy and romantic. The house was very nice and included extra complimentary items upon arrival.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Nivenia Beach House
Thanks for your feedback; it was a pleasure hosting you!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3734 Nivenia Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd373b5321fdab14c081e6cebea43d7d6fbcc902f17ba9158ffdbfc8ba84c8aeb5577471d5098f5167df6e02ec4ef471912f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 3734 Nivenia Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.361411317073 18.900854664418
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang