Nivica Lifestyle Living 18
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 7 Aug 2025 tot 12 Des 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jon Olafsson Road, Nivica Lifestyle Apartments, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 262R1 508 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Nivica Lifestyle Living 18 is 'n pragtige selfsorgwoonstel met moderne kenmerke geleë in 'n veilige kompleks geleë in Olifantskop, Langebaan aan die Weskus en is ideaal vir 'n gesinsvakansie aangesien die kompleks 'n uitgestrekte gemeenskaplike swembad het.
Dié woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n sentrale ontbyt-eiland met stoele. Vir gaste se gerief is 'n skottelgoedwasser ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV.
Deur die skuifdeure is daar 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai wat 'n ideale plek is vir 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie terwyl jy oor die swembadarea uitkyk. Binne die woonstel is daar 'n tafel en stoele wat gaste op die patio kan gebruik.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 63
Resensies 345
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Jon Olafsson Road, Nivica Lifestyle Apartments, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Nivica Lifestyle Living 18 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jon Olafsson Road, Nivica Lifestyle Apartments, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang