Nivica 25
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Jon Olafsson Road, Olifantskop, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R2 700 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Nivica 25 is 'n moderne selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Oliphantskop, Langebaan. Die woonstel op die eerste verdieping, net oorkant die sprankelende gemeenskaplike swembad, bied slaapplek vir tot 4 gaste.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en ingeboude kaste, en dit bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het twee enkelbeddens en ingeboude kaste. Alle linne en handdoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware in, asook 'n sentrale ontbyt-eiland en 'n aparte etenstafel met sitplek vir tot 6 gaste. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met 'n 6-sitplekbank, 'n slim-TV en 'n studeertafel. Gratis onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar. Die sitkamer maak oop op 'n onderdakstoep met asemrowende uitsigte oor die Langebaan-strandmeer. Die woonstel het ook sy eie privaat braai.
Vir ekstra gerief het die woonstel 'n privaat parkeerplek. Die kompleks het ook 'n waskamer met wasmasjiene en tuimeldroërs.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jason Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Jon Olafsson Road, Olifantskop, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Nivica 25 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Jon Olafsson Road, Olifantskop, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang